Rapport

’n Duiselingwekkende dosyn

Die nag ruik na spoed deur Schalk Schoombie. Uitgewer: Protea Boekhuis. Prys: R200.

Schalk Schoombie is ’n onderskatte skrywer wat betreklik laat eers as prosaïs gedebuteer het met die roman Boomkastele:-’n­Sprokie-vir-’n-stadsmens (2015). Dit is in 2017 gevolg deur die speurroman Rooi-haring. Albei boeke het spekulatiewe elemente en spanningslyne wat direk aan die opheffing van twyfel gekoppel is.

Miskien was die grensoorskrydende aard en eiesoortigheid van dié speelse metafiksie een te veel vir lesers en sommige kritici. Dalk het hierdie opsetlik “slim” verhale te opsetlik tussen verskillende vertelstyle en genres beweeg. Of was ’n vollengte

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport4 min read
Fopnuus Fnuik Hulp Aan Boere
Fopnuus oor vragmotors met noodvoer aan boere in brandgeteisterde distrikte wat kwansuis deur brandstigters geteiken word, is besig om broodnodige hulp aan dié gebiede te beduiwel. Landbouleiers sê die video’s, foto’s en boodskappe doen geweldig skad
Rapport3 min read
Water, Krag Én Inwoners Se Geduld Is Op!
Strate vol vullis en rioolvuil, paaie vol slaggate, kragpale wat kantel. Dít is waarmee die inwoners van Delareyville, Ottosdal en Sannieshof in die Tswaing- plaaslike munisipaliteit in Noordwes te kampe het. Dele van Ottosdal was boonop teen gister
Rapport3 min read
Dis John Vs. Mbali (jy’s Nie Genooi Nie)
Alle paaie lei volgende naweek na Zoom vir die DA se aanlyn federale kongres, waarop die party nuwe permanente leiers kies. Terwyl John Steenhuisen, tussentydse leier, die gunsteling is om Saterdag as permanente leier verkies te word, het sy opponent

Related