Dink móói oor wat jy dink
Aug 09, 2020
2 minutes
Plek van poue: ’n Gotiese roman deur Henriëtte Linde-Loubser. Uitgewer: Lapa. Prys: R250.
Soos Stela, die hoofkarakter in dié indrukwekkende Gotiese roman, vind hierdie resensent poue ook fassinerend: Skoonheid en vrees ’n aks van mekaar.
Daar is eenvoudig iets aan dié pronkende voëls, wat ook bloedstollende gille kan uiter en giftige slange kan vreet sonder dat hulle iets daarvan oorkom. Hulle is ’n kombinasie van asemrowende estetika
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days