Water, krag én inwoners se geduld is op!
Oct 25, 2020
2 minutes
Suzanne Venter
FOTO’S: SUZANNE VENTER
‘Boere ry maar self water aan.’
Strate vol vullis en rioolvuil, paaie vol slaggate, kragpale wat kantel.
Dít is waarmee die inwoners van Delareyville, Ottosdal en Sannieshof in die Tswaing- plaaslike munisipaliteit in Noordwes te kampe het. Dele van Ottosdal was boonop teen gister reeds drie dae sonder krag en in Delareyville, waar
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days