Ebook997 pages27 hours
Die nuwe Afrikaanse prosaboek
By Sonja Loots and Steward van Wyk
Rating: 0 out of 5 stars
()
About this ebook
Die nuwe Afrikaanse prosaboek is ’n viering van verskeidenheid. Dit bied ’n verruimende, vars blik op die Afrikaanse kortverhaal met sowel klassieke verhale deur welbekende skrywers asook voorheen ongepubliseerde verhale deur nuwe stemme. Jan Rabie, wat in die laat-1950’s die kontoere van die literêre landskap verlê het met sy soms absurde, soms filosofiese, soms politieke “prosas”, dien as inspirasie. Met Rabie-verhale as invalshoek is hierdie ’n bloemlesing van eggo’s, spore en teenspraak in die werk van die wyd uiteenlopende skrywers wat hom opgevolg het. Die bundel bevat 149 verhale deur 57 skrywers. Vyftien van hierdie verhale is deur nuwe stemme: Sisca Julius, Lynthia Julius, Brian Fredericks, Madré Marais, Maruanda Wynne en Michèle Meyer. Daar is ook nuwe verhale wat nog nie voorheen elders verskyn het nie deur onder andere, Ronelda S. Kamfer, Gerda Taljaard, Chase Rhys, Zirk van den Berg, Christine Barkhuizen-le Roux, Jolyn Phillips, Jaco Fouché en Kirby van der Merwe.
Author
Sonja Loots
Sonja Loots het aan die Universiteite van Stellenbosch en Rhodes studeer (MA) en ook by tersiêre instellings doseer (Pretoria Technikon, Universiteit van Johannesburg). Tans is sy dosent aan die Universiteit van Kaapstad.
Related to Die nuwe Afrikaanse prosaboek
Related ebooks
Versamelde poësie Rating: 4 out of 5 stars4/5Die Afrikaanse Kortverhaalboek: Sewende, hersiene uitgawe Rating: 4 out of 5 stars4/5Sê dit beter: Volume 1 Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsWonderboom Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie heel mooiste Afrikaanse liefdesgedigte Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie Gewildste Afrikaanse gedigte Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsEk stamel ek sterwe Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie vrou in die vuur Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsNuwe Stories Rating: 2 out of 5 stars2/5Die laaste karretjiegraf Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie prosa van die twede Afrikaanse beweging Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie ongelooflike onskuld van Dirkie Verwey Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie biblioteek aan die einde van die wêreld Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie-kwart-voor-sewe-lelie (skooluitgawe) Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsKo lat ons sing Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsPlesierengel Rating: 5 out of 5 stars5/5'n Baie lang brief aan my dogter Rating: 5 out of 5 stars5/521+ Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsKlassiek reeks: Kroniek van Perdepoort Rating: 2 out of 5 stars2/5Sirkusboere Rating: 4 out of 5 stars4/5Piekfyn Afrikaans Leesboek Graad 9 Huistaal Rating: 0 out of 5 stars0 ratings'n Fontein voor ons deur Rating: 3 out of 5 stars3/5Houd-den-bek Rating: 4 out of 5 stars4/5Studiewerkgids: Die laaste karretjiegraf: vir Graad 11 Eerste Addisionele Taal Rating: 5 out of 5 stars5/5Melk die heilige koeie: Van baarde en banting tot Zupta en zol Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsGesprekke oor die lewe: Die laaste gedagtes van IL de Villiers Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsStralerjakkers Rating: 5 out of 5 stars5/5Onverskrokke vroue: Uitdagings en oorwinnings vanaf Bybelse tye tot vandag Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsBlou Maandag Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSêgoed met slaankrag: 3 000+ van die slimste, snaaksste en soms onnoselste Suid-Afrikaanse aanhalings Rating: 1 out of 5 stars1/5
Reviews for Die nuwe Afrikaanse prosaboek
Rating: 0 out of 5 stars
0 ratings
0 ratings0 reviews
Book preview
Die nuwe Afrikaanse prosaboek - Sonja Loots
Ra book_preview_excerpt.html ˒$Ǖ%+^\ =Y _LPHH";ѵTW7'N]צD^tmf/{ιf)*"LM ߅|c7c77o߿}O_^q8q14.bw)_ῷG<*؞w]lwq沉1ø;en4UwU7LsPݗ;0]Uq,cCw8`vc5,[.ǮіѵEg{}\lMw1=l:ؿO8D<RNq?ncz<9N\%[al:u7v2链{C77Uc_ݸźj_dg{mkob_wBf=KVWWow'%B3Әm{%7{#_dX[瑽hÇlҨg;[ۮo/FcGc"&h?g})s^
v>>4x4Qoٓ=:o."إIZ}õF>P/!]k#vtgc9`{|Ix.3
ی1 wbvP+v(.~y/ՌC6cEɍ$
Kl
w[:=(i "/!`#D{Oeڔci$-3?e1%ڈ6ثe"7c}SOSN+KmTk?]]awفpK0;B}
8m5۞
["!;x}l:h-iױ[xᯂne}]]3"W39my7I%Z?رwvgmLCjtHp&nM "w[M
H<箳_£08\rilZ
^=md;~i'm
lffo$B]L(H
jjJ5iX9tcבV)>*ȍ]?
~Ӷ&I.