Rapport

Binnekort op die rak

Reis-, militêre en jeugherinneringe voer die botoon in drie Afrikaanse boeke wat binnekort verskyn.

“Gee vir alle aanwesige dodo’s my groete,” was een van die halfgrap-halfraaisel-uitdrukkings waarmee Karel Schoeman (1939-2017) sy e-posse aan die Nederlandse historikus, fotograaf en kunsskilder Ria Winters afgesluit het. Hierdie “intensiewe” korrespondensie sedert die lente van 2014 was die vonk vir , wat pas verskyn het, knap ná

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport5 min read
China Wil Vrede Maak
Gert Grobler. Met die Amerikaanse presidentsverkiesing om die draai, woed pres. Donald Trump en sy minister van buitelandse sake, Mike Pompeo, se aanslag teen China voort. Die aanslag word gekenmerk deur die idee dat ekonomiese en tegnologiese band
Rapport1 min read
SA Se Nuwe Koningin!
Shudufhadzo Musida is gisteraand gekroon as die nuwe Mej. Suid-Afrika. Die 23-jarige Shudu, soos haar ondersteuners haar noem, het ’n BA-graad in politiek, filosofie en ekonomie (PPE) van die Universiteit van Pretoria. Sy het grootgeword in Ha-Masia
Rapport3 min read
ANC Swaai Om Oor Verdagte Lede
Presies agt weke nadat pres. Cyril Ramaphosa aangekondig het ANC-lede wat aangekla is van korrupsie mag vir geen regeringspos oorweeg word nie, het die party dié besluit herroep. Groot opwinding het geheers toe Ramaphosa op Maandag 31 Augustus in ’n

Related