SARIE

LEESDINGE

die liefde is om te probeer onthou hoe dit kon gewees het uit Breyten Breytenbach se gedig “die liefde” in die bundel Rooiborsduif: Gedigte oor die liefde (Human & Rousseau, R300)

KOEKE EN TERTE

Susan Coetzer (Lux Verbi, R210)

Susan moedig vroue aan om mekaar te aanvaar presies soos ons is. Elke vrou is uniek. Sy is moontlik ’n spesifieke tipe koek of tert à la Susan: ’n cupcake, rotskoekie, rolkoek, sjokoladekoek, hertzoggie, vetkoek, ystervarkie, skuimpie of paptert. Vir elkeen is daar wenke, ’n bemoediging uit die Skrif en stilwordtyd by God.

DIE LEWE VIR BEGINNERS

Bernette Bergenthuin (Lapa Uitgewers, R285)

Carla moet ná 20 jaar

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE8 min read
Net Cindy, Niks Fancy Nie
Hier is een rol wat Cindy Swanepoel-aanhangers nie sien kom het nie. Cindy as ’n idioom. Kry die prentjie: woordelose papierpop Cindy, met groot rooi kartonlippe en tande wat daaruit tuimel as dit oopgaan . . . ’n Mond vol tande. Die Wonderlike Wêrel
SARIE7 min read
‘My Ma Het Ons Nooit Weer Kom Haal’
Terry Steenhuisen onthou dit so goed asof dit gister gebeur het. Sy was nege jaar oud. Dit was Vrydag, ’n verpligte “uit-naweek” by die kosskool. Sy het met haar tassie by die venster gesit en uitgekyk vir haar ma. Die motors het gekom en gegaan, maa
SARIE1 min read
Koopgids
C Coricraft coricraft.co.zaCotton On 087 550 4383, cottonon.com/ZA D Daniel Hechter 021 460 2300, truworths.co.za E Eeme 082 890 3453, eeme.co.za F Famke 079 978 5058, famke.co.zaFoschini 0861 111 761, bash.com H H&M 0860 690 707, hm.com/za I It

Related