SARIE

LEESDINGE

ligdag luister ek hoe jy asemhaal en weet dat dit die heelal suggereer ruisend in die subteks tot die son die dag detoneer

Uit Tom Dreyer se gedig “die subteks in jou asemhaling” in sy bundel Nou in infrarooi (Kwela, R235)

Vitamin C+: Collage in Contemporary Art

Phaidon-redakteurs (Phaidon, R1 510)

Onthou jy hoe ons op laerskool spoeg-en-plak-prentjies gemaak het? In die kunswêreld staan die tegniek bekend as collage, ’n moeilik definieerbare kunsvorm. ’n Verskeidenheid materiaal, soos papier, geskeurde foto’s, prente en ander voorwerpe, word gebruik om die kunswerke mee te skep. Die tegniek het nie veel verander nie, buiten dat sommige kunstenaars ook nou digitaal werk.

Collage het vroeg in die twintigste eeu eers werklik status as ’n kunsgenre gekry, met kunstenaars soos Jean Arp, Pablo Picasso, Juan Gris en Kurt Schwitters wat

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE1 min read
Koopgids
C Coricraft coricraft.co.zaCotton On 087 550 4383, cottonon.com/ZA D Daniel Hechter 021 460 2300, truworths.co.za E Eeme 082 890 3453, eeme.co.za F Famke 079 978 5058, famke.co.zaFoschini 0861 111 761, bash.com H H&M 0860 690 707, hm.com/za I It
SARIE6 min read
e-pos UIT Hanoi, Viëtnam
Hoekom Viëtnam? Ek en my man, Donovan, het altyd gedroom van ’n avontuur in Asië, maar nooit gedink ons sal boonop ’n tuiste hier vind nie. Ons besluit om Viëtnam te kies was deels geïnspireer deur die entoesiasme van ’n vriendin wat reeds hier was.
SARIE1 min read
Woondinge
SIEN KOOPGIDS OP BL. 143 ■

Related