SARIE

LEESDINGE

Wat maak mens as jou land uitmekaar val? Jy draai jou rug dat jou familie kan opklim

Uit die gedig “vrae met die bloedlyn af” deur Antjie Krog in die bundel Plunder (Human & Rousseau, R260)

Kevin Atkinson, Art and Life

redakteur Marilyn Martin (The Kevin and Patricia Atkinson Trust & Print Matters Heritage, R700)

Die invloed en bydrae van ’n kunstenaar tot die kunste en die gemeenskap word dikwels eers nadoods besef. Dié omvangryke boek gee ’n diepte-oorsig oor die legendariese Kaapse kunstenaar, leermeester, kulturele aktivis en filosoof Kevin Atkinson (1939-2007).

Atkinson was sy tyd vooruit, dikwels omstrede in sy verkenning en soeke na betekenis en patrone in die kompleksiteit van die sosiale struktuur in die Suid-Afrikaanse samelewing. Internasionale kunsgemeenskappe het sy kunsinstallasies en moderne abstrakte kunswerke hoog geag, maar hier het

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE3 min read
Ons Wêreld
Megaster Taylor Swift het al 14 Grammy-musiekpryse gewen. By vanjaar se glansryke toekenningsaand was sy ook die onbetwiste mode-wenner. Haar verskyning op die rooi tapyt – in ’n wit Schiaparelli-rok en lang swart handskoene – het die meeste sosialem
SARIE1 min read
Koopgids
C Coricraft coricraft.co.zaCotton On 087 550 4383, cottonon.com/ZA D Daniel Hechter 021 460 2300, truworths.co.za E Eeme 082 890 3453, eeme.co.za F Famke 079 978 5058, famke.co.zaFoschini 0861 111 761, bash.com H H&M 0860 690 707, hm.com/za I It
SARIE5 min read
7 Dinge Oor Plasebo’s Medisyne Se Raaisel
Mense wat haar ken, weet al: As Shudira ingedagte is, woel sy met haar wysvinger in haar regteroor. Sy vroetel dan met die vuurhoutjie wat sy glo daarin afgebreek het. Glo, want al het ’n spesialis daai oor goed deurgekyk, kon sy niks opspoor nie. Ma

Related