SARIE

LEESDINGE

Die dae van ons toekoms strek voor ons uit soos ’n ry brandende kerse. Goue kerse, warm en helder.

Uit Konstantinos P. Kavafis se gedig “Kerse” in die bundel Van Alexandrië na Ithaka (uit Grieks vertaal deur Louise Cilliers, Naledi, R260)

Jan Smuts, 1870-1950: ’n Fotobiografie

saamgestel deur Anton Joubert (Protea Boekhuis, R450)

Die meeste mense ken Jan Smuts as die omstrede politikus wat dekades lank deel was van die Suid-Afrikaanse sowel as internasionale politieke toneel. Maar wie was die mens agter die openbare figuur?

As skrander jong man het hy met ’n beurs in die regte studeer aan die Universiteit van Cambridge, waar hy sy graad met lof geslaag het. Verlange na Suid-Afrika het hom huis toe gebring, en kort voor lank het hy betrokke geraak by die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE1 min read
Koopgids
C Coricraft coricraft.co.zaCotton On 087 550 4383, cottonon.com/ZA D Daniel Hechter 021 460 2300, truworths.co.za E Eeme 082 890 3453, eeme.co.za F Famke 079 978 5058, famke.co.zaFoschini 0861 111 761, bash.com H H&M 0860 690 707, hm.com/za I It
SARIE6 min read
e-pos UIT Hanoi, Viëtnam
Hoekom Viëtnam? Ek en my man, Donovan, het altyd gedroom van ’n avontuur in Asië, maar nooit gedink ons sal boonop ’n tuiste hier vind nie. Ons besluit om Viëtnam te kies was deels geïnspireer deur die entoesiasme van ’n vriendin wat reeds hier was.
SARIE1 min read
Woondinge
SIEN KOOPGIDS OP BL. 143 ■

Related