Michélle sê ...
Dis tyd! Vir Wêreldbekerrugby in Frankryk. En nou lê weke van gló en vertrou, bid, juig en asem ophou voor. Net gister, voel dit, het die bus met Siya en die Bokke met hul trofee-toer vanaf die Uniegebou in Pretoria vertrek. Oor die land heen het men