SARIE

GESONDDINGE

GESOND

GROEN, GROENER, matcha

Hoewel matcha, ’n soort groentee, al eeue bestaan, neem dit in gewildheid toe. Dalk omdat bekendes soos Jennifer Aniston en Gwyneth Paltrow die lof daarvan besing. Ook het dit glo selfs meer gesondheidsvoordele as gewone groentee. Matcha is ’n baie fyn hoëgehalte-groenteepoeier wat van die jong) se blare gemaak word. Dit kan tot sowat drie keer meer katesjol – wat selle teen vry radikale* beskerm – as groentee bevat. Een studie het ’n verbysterende 137 keer meer katesjol rapporteer. Matcha het ook hoër kafeïenvlakke – sowat 20 tot 40 mg per gram, twee tot vier keer meer as dieselfde hoeveelheid koffie. Kry dus soggens jou kafeïenskop só in.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE4 min read
16 Blaaie Vir Die Ontspan, Die Probeer En Die Pret!
DWARS 7 Te perd (6)8 ’n Mooi man (6)9 Ekonomiese insinking (8)10 Begeer (4)11 Wat bestaan (4)12 Kombineer (8)14 Poort (8)16 Godsdienstige gebruik (4)18 Bondel druiwe (4)20 Ondermyn (8)22 Alarm (6)23 Vroeër (6) AF 1 Ervaar (6)2 Oor argumente praat (8
SARIE1 min read
Leef Binne Na Buite
Marcus se huis is soos ’n treinstasie met ’n vloei van mense wat gou kom inloer, maar toe die huis in aanbou was, het hy ’n frons of twee van die plaaslike inwoners gekry. As argitek wou hy hê die huis moet sy opleiding in die modernistiese styl weer
SARIE6 min read
WENNERS NÉS MA & PA
Resepteboekskrywer Marisa de Bruyn oor modeontwerper-ma Marianne Fassler Toe Marisa de Bruyn van Ladybrand in die Oos-Vrystaat ’n resepteboek-projek aanpak, ten bate van haar kinders se skool, kon sy put uit die kreatiwiteit van drie generasies vroue

Related