Nataniël sê ...
Jy is altyd uitgevat, sê ’n stem. ’n Vriendelike man met ’n kakie-kortbroek staan agter my. Waarheen is jy op pad? vra hy. Huis toe, sê ek. Hierdie is maar my klere. Daar is al gevra of ek van ’n begrafnis kom, besig is om ’n musiekvideo te skiet of