SARIE

LIZA

BLITSVRAE Aanlyn of boeke? Aanlyn is gerieflik, maar ek hou van die reuk en tekstuur van boeke Lewensmotto Leer en ervaar Velsorgwenke Lyfroom, lipsalf, sonblok en baie water Tydskrif of roman? Tydskrif, uiteraard SARIE. Nataniël se rubriek is my hoogtepunt! Werk? Infrastruktuurevalueringsbeampte van die Wes-Kaapse mobiliteitsdepartement

Afrikaans is my moedertaal. Ek is lief daarvoor en probeer dit suiwer praat

Second-time lucky! Hoekom het jy vanjaar weer vir die SARIE Voorbladgesig-wedstryd ingeskryf?

Natasha Joubert, vanjaar se Mej. Suid-Afrika, was my inspirasie. In 2020 was sy tweede prinses, maar sy het vasgebyt [sien bl. 18].

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE8 min read
Net Cindy, Niks Fancy Nie
Hier is een rol wat Cindy Swanepoel-aanhangers nie sien kom het nie. Cindy as ’n idioom. Kry die prentjie: woordelose papierpop Cindy, met groot rooi kartonlippe en tande wat daaruit tuimel as dit oopgaan . . . ’n Mond vol tande. Die Wonderlike Wêrel
SARIE7 min read
‘My Ma Het Ons Nooit Weer Kom Haal’
Terry Steenhuisen onthou dit so goed asof dit gister gebeur het. Sy was nege jaar oud. Dit was Vrydag, ’n verpligte “uit-naweek” by die kosskool. Sy het met haar tassie by die venster gesit en uitgekyk vir haar ma. Die motors het gekom en gegaan, maa
SARIE1 min read
Koopgids
C Coricraft coricraft.co.zaCotton On 087 550 4383, cottonon.com/ZA D Daniel Hechter 021 460 2300, truworths.co.za E Eeme 082 890 3453, eeme.co.za F Famke 079 978 5058, famke.co.zaFoschini 0861 111 761, bash.com H H&M 0860 690 707, hm.com/za I It

Related