MOET NÓÓIT OPHOU DROOM
Sep 23, 2019
3 minutes
DEUR LIANI JANSEN VAN RENSBURG
FOTO
LIEZL
PHOTOGRAPHY
Gunsteling-kleur:
Lemmetjiegroen
Gunsteling-sport:
Rugby
Kos:
Pizza
Droombestemming:
Switserse Alpe
Gunsteling-mansgeur:
Chanel Allure Homme Sport
Gunsteling-woord in Afrikaans:
Braaibroodjie
Wat sover maak jou opgewonde oor jou jaar as Mnr. SA?
Ek het nou ’n platform waardeur ek mense kan bereik, ek kan voltyds aandag gee aan my organisasie UpcycleSA en ek kan kinders met ’n storie soos myne inspireer.
Hoekom het jy vir Mnr. SA ingeskryf?
My mentor, Dieter Voigt [Mnr. SA 2007], het my in my. ’n Saadjie is toe net daar geplant. Ek het besef ek kan met my storie vir mense sê: Maak nie saak waar jy vandaan kom nie, jy kan ’n verskil maak en jy mag droom.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days