SARIE

e-pos UIT Cyberjaya, Maleisië

KUBERKUIER

Hoekom Maleisië?

Toe ek verlede jaar aftree, was daar die vooruitsig van sielsalige dae in die sprokiesagtige Simonstad. Min het ek geweet dat ’n heerlike avontuur op my wag wat stereotipiese aftrede sou fnuik.

My kinders verlaat die land een ná die ander en drie uit die vyf is reeds weg.

Toe my dogter Liezel aankondig sy gaan in Maleisië skoolhou, het ons besluit ouma gaan saam.

Ek het al in agt lande gewoon en gewerk as onderwyseres in skole van die IBO (International Baccalaureateorganisasie). En toe ek nog ’n land kon ontdek, het ek die kans aangegryp.

Aanvanklik was die idee om Liezel en my kosbare kleindogters Kaela en Olivia te help vestig, maar nou lyk dit of dit ’n meer permanente verblyf vir my sal wees.

Die lande waar ek al gewerk het, buiten Suid-Afrika, is Soedan, die Verenigde Koninkryk, Kenia, China, Egipte, Namibië en Uganda.

Maleisië is verreweg die sagste, mooiste en vriendelikste van

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE1 min read
Sarie
TROU REDAKTEUR Michélle van BredaKUNSDIREKTEUR Maresa PretoriusPROJEKBESTUURDER Pieter HugoMODEREDAKTEUR Amaria CarstensSKOONHEIDSREDAKTEUR Monica van der WaltTEKSREDAKTEURS Natasja Lochner en Anine CapraroMODESKRYWER Marzanne SchoemanSKOONHEIDSKRYW
SARIE1 min read
Jou Spesiale Geur-herinnering
Produkfoto’s verskaf* Produkpryse is voorgestelde pryse en kan verskil van winkel tot winkel/Produkfoto’s verskaf* Produkpryse is voorgestelde pryse en kan verskil van winkel tot winkel ■
SARIE2 min read
Willie Holly
Springbok-heelagter Willie le Roux is bekend as ’n yster, ’n man wat plan kan maak en práát as dinge op die veld skeefloop. As veelsydige agterspeler was hy ook deel van die spanne wat die Wêreldbeker in 2019 en 2023 huis toe gebring het. Op 10 Febru

Related