SARIE KOS

E-pos uit CYBERJAYA, MALEISIË

Hoekom Maleisië?

Toe ek in 2021 aftree, was daar die vooruitsig van sielsalige dae in die sprokiesagtige Simonstad. Min het ek geweet ’n heerlike avontuur wag op my wat stereotipiese aftrede sou fnuik.

My kinders verlaat die land een ná die ander en drie uit die vyf is reeds weg. Toe my dogter Liezel aankondig sy gaan in Maleisië skoolhou, het ons besluit Ouma gaan saam. Ek het al in agt lande gewoon en gewerk as onderwyseres en toe ek nog een kon ontdek, het ek die kans aangegryp. Die idee was om Liezel en my kosbare kleindogters Kaela en Olivia te help vestig, maar nou lyk dit of dit ’n meer permanente verblyf kan wees.

Die lande waar ek al gewerk het, buiten Suid-Afrika, is Soedan, die Verenigde Koninkryk, Kenia, China, Egipte, Namibië en Uganda. Maleisië is verreweg die sagste, mooiste en vriendelikste van almal! Die klimaat is goed, kos heerlik en die mense van soveel kulture

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE KOS

SARIE KOS3 min read
Ons Hou Van
Staan nader, alle kaasliefhebbers. Dié klassieke Chevin-bokmelkkaas is een van die eerste kase wat op die plaas Fairview in die Paarl gemaak is en hul gewildste bokmelkproduk. Die kaas is roomsag en kan gebruik word in enigiets van souttertjies en sl
SARIE KOS7 min read
Vytjie Roer My Nie
● Só boer ons met vye● 12 dinge om te weet● Pap tot pavlova, hier’s 6 resepte 1 Watter vyvariëteit verbou julle op die plaas? Die Evita – daardie mooi groot pers vy waarvoor niemand sommer nee kan sê nie. 2 Wanneer is dit oestyd op die plaas? Oestyd
SARIE KOS2 min read
Ons Herfs-inspirasie
Bertus Basson, aanbieder van In die sop: Restaurant-evolusie waarvan die derde seisoen nou op kykNET (DStv-kanaal 144) uitgesaai word, loop met sy hart op sy mou. En onder daai moue sal jy arms vol tatoes vind wat die storie van sy lewe vertel! Sy vo

Related