SARIE

MEV. HEELAL SA OOR HOE SY PYN VAN VERLEDE AFSKUD ‘JY KÁN ANDERKANT UIT’

Soms, wanneer motiveringspreker Melanie Wright voor ’n gehoor van 100 of 200 vroue optree (sy het selfs al vir 3 000 mense haar storie vertel), beleef sy ’n “knyp my-oomblik” en dink: “Gebeur dit regtig? Ek, wat aan sosiale angs gely het, aan die praat voor honderde mense?”

Die gedagte is net vlietend, want gehore se reaksie sê alles. Mense is dikwels in trane wanneer hulle haar aangrypende lewensverhaal hoor. Sommige kom deel ná die tyd hul eie ervarings van verlies en trauma. Of omhels haar sommer spontaan. “Dis so bevredigend om te weet my storie maak ’n verskil,” sê sy.

Melanie, ’n voormalige Mev. Heelal SA, *, is met die hulp van ’n spookskrywer geskryf.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE1 min read
Woondinge
SIEN KOOPGIDS OP BL. 143 ■
SARIE8 min read
Net Cindy, Niks Fancy Nie
Hier is een rol wat Cindy Swanepoel-aanhangers nie sien kom het nie. Cindy as ’n idioom. Kry die prentjie: woordelose papierpop Cindy, met groot rooi kartonlippe en tande wat daaruit tuimel as dit oopgaan . . . ’n Mond vol tande. Die Wonderlike Wêrel
SARIE5 min read
7 Dinge Oor Plasebo’s Medisyne Se Raaisel
Mense wat haar ken, weet al: As Shudira ingedagte is, woel sy met haar wysvinger in haar regteroor. Sy vroetel dan met die vuurhoutjie wat sy glo daarin afgebreek het. Glo, want al het ’n spesialis daai oor goed deurgekyk, kon sy niks opspoor nie. Ma

Related