Huisgenoot

Nuut op die rakke

AGTER MY GLIMLAG

Deur LINDIE STANDER

Tafelberg, R225*

‘EK IS superopgewonde en bevoorreg om my boek te kan vashou. Ek het my beste gegee, en kan nie anders as om trots te voel op myself nie. Daar knaag nog baie skuldgevoelens oor die ongemak wat ek by van die rolspelers in die boek ontlont, maar ek kies om nie met hul hewige reaksies te engage nie. Dis my verhaal. I’m owning it.”

Lindie Stander skryf tot op die been eerlik in oor hoe dit gekom het dat sy op die kruin van-aktrise geval het tot daar waar sy in ’n bloedbevlekte hospitaalbed wakker geword het. Ek vra haar of dié eerlikheid haar nie blootgestel laat voel noudat haar boek op die rakke is nie.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Help Familie Met Geldprobleme Só
◗ Sommige mense werk net nie goed met geld nie. Leer hulle hoe om te begroot. Soms verg dit net ’n paar aanpassings, soos besnoeiing van onnodige koste en ’n plan vir rekeningbetalings. ◗ Ondersoek maniere vir die persoon om meer te verdien. As jy se
Huisgenoot3 min read
Pas Daai Tandjies Mooi Op
OM JOU kind tandarts toe te vat kan ’n groot gedoente wees. Soms is dit jou eie vrese wat jou kind gespanne laat voel – volgens die International Journal of Paediatric Dentistry sal die tandartsvrese van een lid van ’n gesin die ander ook beïnvloed.
Huisgenoot2 min read
Vier Die Liefde
Hy het byna twee dekades gelede gesing oor sy “Jessie baby” – sy was ’n Jessica aan wie hy tóé al sy ewige liefde verklaar het. Die ironie, natuurlik, is dat die rasperstemsanger RAY DYLAN nie in 2007 geweet het wie dié Jessica is nie, tot hy haar se

Related