Huisgenoot

’N NUWE EK NÁ DIE SEER

WEINIG is te sien van die jare se worsteling, verslawing en swaarkry.

Vandag is dinge mooi. Haar glimlag is warm en ontspanne toe sy die hekkie na haar kothuis op die stranddorp Langebaan oopstoot om ons binne te nooi. Die geur van koffie vul die oopplansitkamer-en-kombuis. Op die kombuistafel staan ’n bos gemengde lelies in die wintersonnetjie.

Lindie Stander (47) gaan op die gemakstoel sit en strek haar bene behaaglik uit. Sy sit haar voete op die koffietafel. Haar klein bruin brakkie, Eddie, spring dadelik op haar skoot.

Nie alles aan haar is nuut nie. Haar kort, bruin hare staan steeds kenmerkend in alle rigtings, soos kykers haar jare gelede in leer ken het. Maar haar ligblou kraaghemp en bruin broek sit gemaklik

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Filantroop
beteken liefde en “anthropos” beteken mens of mensdom. In die oorspronklike Grieks beteken dit “liefde vir die mensdom”. ’n Filantroop is ’n weldoener wat sy tyd en geld gebruik om ander mense te help. In die middel van Indië se maand lange verkiesin
Huisgenoot5 min read
Spele-droom Vir Die Slim, Vinnige Outjie Van Ceres
AS KIND het hy in die stofstrate van Ceres saam met sy maatjies raakrugby gespeel – ’n regte klein blits met ’n Cokeplastiekbottel vol sand as die bal. Toe al het almal geweet: Dié mannetjie is vinnig, hoor. Maar nooit sou hy kon droom dat hy eendag
Huisgenoot8 min read
’n Sussie Ná Al Die Wag En Seer
HUL storie is een van báie wag. Van járe se gewag. En van teleurstelling keer op keer. Só graag wou hulle kinders van hul eie hê dat hulle nie net een of twee of drie keer in vitrovrugbaarheidsbehandeling ingespan het nie, maar ’n volle 17 keer. Sewe

Related