Huisgenoot

OP MY EISJ – EN GELUKKIG!

OP 41 is hy weer op sy eie en steeds ’n vrygesel. Maar dit beteken nie Neels van Jaarsveld is klaar met die liefde nie.

Hy glo nog daarin, al is sy romanse met Florinda Hearn verby nadat dit eers voor die TV-kameras in Op my eish! en toe in die maande daarna ontvou het.

“Ek glo daar is iemand daar buite vir my wat my sal respekteer, liefhê, aanvaar en komplementeer, pleks daarvan om my unieke lewe te kompliseer,” sê die akteur wat nou weer in die nuwe kykNET-reeks Diepe waters te sien is.

Hy is self die afgelope jare deur diep waters. Maar waar ons hom vandag ontmoet, omgeef van ’n see van wingerde in die Breederiviervallei, is hy gelukkig – al is dit dan ook op

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Hoe Goed Ken Jy? Zayn
1 Zayn het onlangs op die BBC-reeks CBeebies Bedtime Story Show ’n kinderboek gelees. Wat was die boek se naam? A: Pink Trucks deur Sam Clarke B: Music Is in Everything deur Ziggy Marley C: I Lived Inside a Whale deur Xin Li 2 Zayn het onlangs gesê h
Huisgenoot2 min read
Elders In Die Wêreld
Verlede jaar was daar tussen 100 en 150 flaminke in Chili se Los Flamencos-reservaat, maar vanjaar is net 15 tot 20 van die voëls daar gewaar. Wetenskaplikes van die reservaat probeer nou met behulp van satelliete uitvind waarheen die res van die fla
Huisgenoot1 min read
Kinderspeletjies
Pas die prente A-3, B-4, C-2, D-1  Hoeveel hekse? 10 GALLO IMAGES/GETTY IMAGES, FREEPIK ■

Related