Rooi Rose

Nuwe reënboë vir DENVER

‘EK KON DIE KWAAD IN MY KIND SE PRAGTIGE OGIES SIEN. EK WOU WEER DAARDIE GLIMLAGTE OP HUL GESIGTE SIEN. MY SOBERHEID IS DIE BESTE PRESENT WAT EK HULLE KON GEE’

Hy gaan nooit verander nie! Hoekom glo jy hom?”

Denver Vraagom het met ’n alkoholis-pa grootgeword en hierdie woorde van sy kind was vir hom ’n keerpunt. Hy en Ingrid Paulus, wat Vanessa in 7de Laan speel, het ’n outistiese dogter, Skye, wat nou 15 is.

Denver het onlangs as regisseur by 7de Laan uitgetree, maar ons het hom 15 jaar gelede as Sheldon leer ken.

Hy het lankal besef hy het ’n drankprobleem.

“Ek het myself nie meer geken, gerespekteer of liefgehad nie. Ek was alleen. Hierdie goed het my laat besef dat ek, op 46, ’n nuwe blaadjie mflét omslaan.”

Hy wou ook nie soos sy pa in die Clanwilliam-hospitaal beland nie.

“Ek het doodeenvoudig op 9 April 2018 ophou drink. Vir myself, vir my vrou, vir my kind. Ek kon die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rooi Rose

Rooi Rose5 min read
’n Pa se HART
Ek wou altyd ’n pa wees,” vertel Duane Vermeulen telefonies uit Durbanville. Sy vrou, Ezel, gesels net so lekker saam. “Duane se pa is oorlede toe hy maar agt was, en ek dink dit was vir hom belangrik om ’n pa – en ’n goeie pa – te wees.” Op die agte
Rooi Rose2 min read
Wat Jy Moet Weet
Weet onder watter bedeling jy getroud is. Huwelike in Suid-Afrika word deur die Wet op Huwelikseiendom 88 van 1984 gereguleer. Elke persoon wat wil trou, moet voor die tyd besluit of hulle ’n huweliksvoorwaardekontrak wil opstel. Die wet maak voorsie
Rooi Rose2 min read
OP die RAK
Beet, tamatiesous, rooiwyn … Jy ken daardie nare gevoel as jy op jou gunsteling-kledingstuk mors. Die geheim is om so gou moontlik iets aan die vlek te doen, maar ligloop vir skerp middels wat die materiaal kan beskadig. Personal Touch Fabric Stain R

Related