Vrouekrag
AS DIT NIE vir vroue was nie, was ons wêreld sekerlik in nog groter moeilikheid as wat dit reeds is. Die tydsgees is toenemend negatief en aggressief. Wêreldleiers kan ’n bepalende rol speel in hierdie verband, en vroue soos Jacinda Ardern van Nieu-S