Rooi Rose

Die rocker WORD MAK

‘Ek dink alles wat ek gedoen het in my lewe het bygedra tot wie ek vandag is’

Francois van Coke, die rebelse rocker waarteen baie ouers hul kinders gewaarsku het, is weg. In sy plek is daar ’n gawe metro-man wat dol op sy gesin is. En wat ’n yslike aanhang het as afrigter op die gewilde realiteitsreeks The Voice. ’n Mens gewaar ook gereeld ’n blinkigheid in sy oë wanneer een van die opkomende sangers ’n goeie vertoning lewer.

Ja, erken hy, dis nogal interessant om te sien hoe aanhangers van die program op hom reageer. “Ek praat gereeld met ouers wat 15 jaar terug hul kinders se CD’s verbrand het, maar nou aanhangers is. Fokofpolisiekar was maar net ’n groot skok vir konserwatiewe Afrikaanse mense. En -gehore sien ’n bietjie meer van

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rooi Rose

Rooi Rose1 min read
Vergrote Prostaat
(Ook genoem BPH of benigne prostaathiperplasie). Hierdie nie-kanker prostaatvergroting is die algemeenste mannekwelling. Om een of ander rede bly die prostaat groter raak. Tipiese simptome is die aanhoudende behoefte om kort-kort te urineer, stadige
Rooi Rose3 min read
OORLEEF Jou Egskeiding
Dis nooit net jy en jou eggenoot wat skei nie. Dit beteken ’n verdeling, en soms ’n gepaardgaande bitter stryd wat van kinders, finansies, vriende en familie tot selfs troeteldiere raak. ’n Egskeiding kan soos ’n slagveld wees waar jy heeltyd aan die
Rooi Rose1 min read
Nog Wenke
• Sukses in die geleentheidsekonomie beteken ook harde werk, selfdissipline en bestuur. • Beoordeel jou aptyt vir risiko en jou selfbestuursvernuf en kry afrigting sou jy dit benodig. • Definieer sukses vir jouself, asook die rede waarom jy geleenthe

Related