Rooi Rose

Gesonde kopvel = STERK HARE

HOEKOM IS ’N GESONDE KOPVEL GELYKSTAANDE AAN GESONDE HARE?

Die dermatoloog en medestigter van dermastore.co.za, dr. Ian Webster, verduidelik: “Jou haarskag - die deel van jou hare wat jy bo jou kopvel sien uitsteek - is gemaak van dooie vel (keratien). Elke skag word gemaak deur jou haarvlies, wat diep in die dermis geleë is met ’n opening op jou kopvel. As daar ’n siekte, soos ekseem, psoriase of ontsteking op jou kopvel is, sal dit jou haarvlies beïnvloed wat weer die groei en gehalte van die haarskag sal beïnvloed. As jy ’n gesonde kopvel het, is jou kanse op gesonde, blink hare beter.”

Wanneer moet jy ’n DERMATOLOOG spreek?

Ons dink dalk nie eens aan ’n dermatoloog as ons van kopvelle Hy skryf dit toe aan die oormatige en langdurige gebruik van sekere om baie krullerige/kroes hare reguit te maak en die oormatige gebruik van soos haarysters en haardroërs, baie stywe vlegsels teen jou kopvel en lang haarverlengings. • jou kopvel uitermate baie jeuk, want dit kan ’n teken wees van ’n sterk allergiese reaksie wat kopvelinfammasie veroorsaak. • jy swaar haarverlies het en kaal kolle op jou kopvel kan sien. Dit kan op ’n outo-immuunsiekte of trauma dui.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rooi Rose

Rooi Rose1 min read
Winterblomme
1 ROK MET BLOMMOTIEF (R3 799; XS-L) SCOTCH & SODA. 2 LEERBAADJIE (R6 580; XS-XL) TED BAKER. 3 STUDIO W-HEMP (R399; 4-20) WOOLWORTHS. 4 ENKELSTEWELS (R1 599; 2,5 -9) STEVE MADDEN. Indien jy in ’n geblomde kledingstuk wil belê, begin by ’n geblomde
Rooi Rose1 min read
Natuurlike Sofistikasie
LUCIA PICA SE WENK Beklemtoon die vou en onder die oë sodat jou oë opval en gebruik dan ’n wit oogomlyner net onder die boonste wimpers in die waterlyn van die oog. Wend maskara aan en moenie vergeet om jou wenkbroue in te vul nie. ’n Ligte onderlaag
Rooi Rose1 min read
Blink
Die belangrikste is dat jy die klere bedags ook moet kan dra. ’n Goue blinkerbaadjie is nou die perfekte pasmaat by ’n gestreepte blou toeknoophemp. 1 BAADJIE (R899; S-XL) ZARA. 2 T-HEMP (R199; XS-XL) MANGO. 3 SNEAKERS (R1 599; 3-11) ADIDAS. 4 WYE

Related