Rooi Rose

Vuur- warm

‘DIS WONDERLIK AS MENSE JOU WERK ERKEN EN AG. MAAR EK KAN NIE DAT DIE KOLLIG MY PERSOONLIKE WÊRELD WORD NIE. EK SIEN BEKENDHEID AS DEEL VAN MY BEDRYF EN MY WERK, SO DIT IS MAKLIK OM DIT IN ’N BOKSIE TE SIT EN HUIS TOE TE GAAN NA MY WERKLIKE WÊRELD WAAR MY VRIENDE, FAMILIE EN GELIEFDES IS’

Van skrywer op die kassie en silwerdoek tot topverkoperskrywer in die regte lewe: daar is blykbaar geen einde aan die talente van Armand Aucamp nie. Sedert ons hom in leer ken het, het hy al twee keer die rol van ’n skrywer vertolk (eers was hy Jacques Rynhardt in die ikoniese en toe Tom Niemand in kykNET se gewilde ).

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rooi Rose

Rooi Rose1 min read
Winterblomme
1 ROK MET BLOMMOTIEF (R3 799; XS-L) SCOTCH & SODA. 2 LEERBAADJIE (R6 580; XS-XL) TED BAKER. 3 STUDIO W-HEMP (R399; 4-20) WOOLWORTHS. 4 ENKELSTEWELS (R1 599; 2,5 -9) STEVE MADDEN. Indien jy in ’n geblomde kledingstuk wil belê, begin by ’n geblomde
Rooi Rose1 min read
Nog Wenke
• Sukses in die geleentheidsekonomie beteken ook harde werk, selfdissipline en bestuur. • Beoordeel jou aptyt vir risiko en jou selfbestuursvernuf en kry afrigting sou jy dit benodig. • Definieer sukses vir jouself, asook die rede waarom jy geleenthe
Rooi Rose2 min read
OP die RAK
Beet, tamatiesous, rooiwyn … Jy ken daardie nare gevoel as jy op jou gunsteling-kledingstuk mors. Die geheim is om so gou moontlik iets aan die vlek te doen, maar ligloop vir skerp middels wat die materiaal kan beskadig. Personal Touch Fabric Stain R

Related