Rooi Rose

MILA GUY SÊ JA VIR DIE LEWE

Sy is baie vriendeliker as haar aweregse karakter Malanie in kykNET se komedie . Maar Mila Guy is net so snaaks en eiesinnig. Want hoe anders beskryf jy iemand wat een Maandag besluit dat sy dalk tog vir ’n drama-oudisie moet gaan wat meer as 14 uur se vlieg van die huis af is, net om haar ’n week later – die oudisie afgehandel en geslaag - in ’n eie woonstel in die ver land te bevind?

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rooi Rose

Rooi Rose2 min read
Wat Jy Moet Weet
Weet onder watter bedeling jy getroud is. Huwelike in Suid-Afrika word deur die Wet op Huwelikseiendom 88 van 1984 gereguleer. Elke persoon wat wil trou, moet voor die tyd besluit of hulle ’n huweliksvoorwaardekontrak wil opstel. Die wet maak voorsie
Rooi Rose2 min read
OP die RAK
Beet, tamatiesous, rooiwyn … Jy ken daardie nare gevoel as jy op jou gunsteling-kledingstuk mors. Die geheim is om so gou moontlik iets aan die vlek te doen, maar ligloop vir skerp middels wat die materiaal kan beskadig. Personal Touch Fabric Stain R
Rooi Rose1 min read
Gebruik Wat Jy Het!
1 TRUI (R699; S-XL) QUEENSPARK. 2 ENKELSTEWELS (R1 599; 2,5-9) STEVE MADDEN. 3 MISS CASSIDY-ROK (R1 399; 8-18) QUEENSPARK. 4 T-HEMP (R199; XS-XL) MANGO. 5 KNIELENGTE STEWELS (R2 499; 2,5-9) STEVE MADDEN. 6 RE-JEANS (R550; 4-18) WOOLWORTHS. 7 RO

Related