Tinus Horn raai hy het sy geesdrif vir stories by sy ma geërf en dit is die fokus van al sy skeppende werk, of hy nou skryf of skilder of kort animasieflieks maak. Hy was o.m. rugb...view moreTinus Horn raai hy het sy geesdrif vir stories by sy ma geërf en dit is die fokus van al sy skeppende werk, of hy nou skryf of skilder of kort animasieflieks maak. Hy was o.m. rugbyskrywer vir The Star, sportredakteur van Vrye Weekblad, en ’n ekstra in ’n fliek wat niemand gesien het nie. Wat het geword van Dinsdag? is sy vierde roman.view less