Huisgenoot

Melinda Brink

REEKSE

IN TRACY SE SKOENE

Sedert Melinda Brink se karakter, Tracy, in Desember 2018 haar debuut in die hospitaaldramareeks Binnelanders op kykNET gemaak het, vryf sy kykers verkeerd op. Destyds was sy deel van ’n komplot om dr. Steve Abrahams (Clint Brink) se reputasie skade te berokken. Net onlangs het sy so amper agter tralies beland – dié keer vir moord. Nou maak ’n glibberige joernalis haar lewe hel met ’n internetartikel wat Tracy uitbeeld as een wat die mans in haar lewe om haar pinkie draai.

En dis net die begin.

“Daar’s nog ’n hele paar kinkels in die kabel en goed wat gaan gebeur,” vertel Melinda (27). Op die kassie is die vurige Tracy nie op haar mond geval nie. “Ek sien ’n bietjie van

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Beer Adriaanse
Wanneer en waar was jy op jou gelukkigste? Toe ek tweedejaar en 20 was. Ek het ’n afro gehad, was sorgeloos en die wêreld was eenvoudig. Waaroor is jy spyt? Oor die kere in my lewe waar ek nie myself was nie of oneerlik met myself was. Hoe sal die me
Huisgenoot2 min read
Majozi
As tjokker in Durban het musiek ’n groot impak op sy lewe gehad. “My ouers was lief daarvoor om na klassieke en gospelmusiek te luister. Ek was self ook mal oor kinderrympies,” sê Majozi (36), bekend vir sy treffers “Fire”, “Darling” en “Mi Amor” saa
Huisgenoot1 min read
Foto Van Die Week
HIERDIE WEEK IN DIE GESKIEDENIS ■

Related