Rooi Rose

N NUWE VOORKOMS

NAAM: CHANTÉ LESCH. OUDEDOM: 29. BEROEP: PROJEKBESTUURDER IN BEMARKING.

‘Ek het mooi gevoel in my eie vel. Ek besef ek sal my klerekas moet aanpas. Dankie vir die raad - van hare tot grimering en selfs trou-advies.’ - Chanté Lesch

Vir Chanté is aantrek ’n stresvolle tyd van haar dag - sy kan maklik twee tot drie keer ander klere aantrek voor sy by die deur uit is. Chanté trou binnekort en wil graag meer selfvertroue hê wanneer dit by haar klerekeuses kom.

MODE

Die kombinasie van ’n prettige en laat Chanté gemaklik lyk (en voel!) maar en is Chanté gereed vir naweekavonture saam met haar verloofde. Die voorkoms kan maklik vir werk aangepas word: Verruil die brogues vir en die rugsak vir ’n wat ook groot genoeg vir ’n skootrekenaar is

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rooi Rose

Rooi Rose6 min read
In Haar Element
Daar het baie water in die see geloop sedert ons Therese Bam as die gefolterde kelnerin Katryn in Jan Scholtz se dramareeks Song vir Katryn leer ken het. Dit was die jaar 2003 en kykNET se amptelike eerste dramareeks. Katryn, ’n kelnerin met ’n donke
Rooi Rose1 min read
Nog Wenke
• Sukses in die geleentheidsekonomie beteken ook harde werk, selfdissipline en bestuur. • Beoordeel jou aptyt vir risiko en jou selfbestuursvernuf en kry afrigting sou jy dit benodig. • Definieer sukses vir jouself, asook die rede waarom jy geleenthe
Rooi Rose1 min read
Warm Oë & Rooi Lippe
ONDERLAAG VERBLOEMER NATUURLIKE OOGSKADUPALET BEKLEMTONER VLOEIBARE OOGOMLYNER OOGPOTLOOD MASKARA BLOSSER WENKBROUPRODUKTE LIPSTIFFIE IN ’N NATUURLIKE SKAKERING ROOI LIPSTIFFIE POEIER SCARLETT HILL NUDE EYESHADOW (R79,99, MR PRICE).