Rooi Rose

N NUWE VOORKOMS

NAAM: DANA DE LA RUE

OUDERDOM: 41

BEROEP: ARBEIDSTERAPEUT MAAR NOU ’N TUISBLYMA VAN VIER KINDERS.

’n Span kundiges het my gewys hoe om aan te trek, met kleure te eksperimenteer, hoe om my nuwe haarstyl te stileer en so baie grimeerwenke ...’ - Dana

Dana is ’n besige ma wat haar vier kinders tuis onderrig, en tussen skoolwerk en kinders rondry, bly daar nie veel tyd oor vir haar voorkoms nie.

MODE

Dana dra graag denims en gemaklike skoene. Ons het haar gewys met ’n halslyn wat sag val, lyk modern en vroulik en beklemtoon ook Dana se pragtige halslyn. ’n is ’n goeie alternatief vir blou jeans. Dieremotiewe is steeds groot nuus, maar as jy soos Dana huiwerig is om met patrone te eksperimenteer, kies eers of bykomstighede met patrone. Jy kan die voorkoms maklik ver-ander sodat dit vir ’n aandgeselligheid of afspraak geskik is. Vervang die tekkies deur , ’n blink en vir daardie ekstra tikkie glans!

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rooi Rose

Rooi Rose5 min read
’n Pa se HART
Ek wou altyd ’n pa wees,” vertel Duane Vermeulen telefonies uit Durbanville. Sy vrou, Ezel, gesels net so lekker saam. “Duane se pa is oorlede toe hy maar agt was, en ek dink dit was vir hom belangrik om ’n pa – en ’n goeie pa – te wees.” Op die agte
Rooi Rose1 min read
Wyn Van Die Maand
La Motte Shiraz 2017 is ’n vrugtige shiraz gemaak in die karakter en styl van Franschhoek-shiraz. Die 15% durif shiraz wat bygevoeg word, gee die wyn ’n diep, donker rooivrugkarakter. Durif word veral in Australië en Kalifornië gebruik in versnitte s
Rooi Rose2 min read
SWEEF soos ’n AREND
In Griekwastad is jy ’n veroordeelde gesinsmoordenaar. Het dit emosioneel ’n tol geëis? Met die voorbereiding vir die rol het ek gesukkel om op die emosionele vlak van sekere tonele te kom, en dit was vir my moeilik om iemand te speel oor wie ek gee