Rooi Rose

’N NUWE VOORKOMS

MODE

Liza het die afgelope twee jaar 20 kg afgeskud deur ’n gesonde leefstyl en oefenroetine te volg. Ons wys haar hoe om vir haar nuwe figuur aan te trek - en dit te geniet! As ’n besige ma van drie kinders lê haar voorkoms dikwels laag op die prioriteitslys. Ons wys hoe ’n paar maklike veranderinge en nuwe stylkeuses ’n groot verskil aan enige voorkoms kan maak.

‘Ek was so bederf deur die mooimaaksessie. Ek het modefoute gemaak wat ek net glad nie raakgesien het nie, en ek het soveel wenke gekry. Ek dra

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rooi Rose

Rooi Rose3 min read
DIERE & HUL GIERE
Diere kan nie praat nie, maar hul blote teenwoordigheid bring vir die meeste van ons ontelbaar baie vreugde. Navorsing het ook bewys dat troeteldiere talle gesondheidsvoordele vir hul eienaars inhou – hulle laat ons ontspan en lag, en verseker ook da
Rooi Rose2 min read
SWEEF soos ’n AREND
In Griekwastad is jy ’n veroordeelde gesinsmoordenaar. Het dit emosioneel ’n tol geëis? Met die voorbereiding vir die rol het ek gesukkel om op die emosionele vlak van sekere tonele te kom, en dit was vir my moeilik om iemand te speel oor wie ek gee
Rooi Rose1 min read
Vergrote Prostaat
(Ook genoem BPH of benigne prostaathiperplasie). Hierdie nie-kanker prostaatvergroting is die algemeenste mannekwelling. Om een of ander rede bly die prostaat groter raak. Tipiese simptome is die aanhoudende behoefte om kort-kort te urineer, stadige