Rooi Rose

BESKERM JOU SÓ TEEN SWENDELAARS

Die Internet-era (en sosiale media) bied talle nuwe geleenthede vir swendelaars. Die FBI se Internet Crime Complaint Center, wat Internetverwante misdadige aktiwiteite naspoor, het in 2016 byna 300 000 klagtes gekry waarby verliese van $1,3 miljard betrokke was. Hiervan was 14 500 gevalle “ of verhoudingsbedrog, ’n syfer wat sedert 2011 verdubbel het. Verliese van sowat $220 miljoen

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rooi Rose

Rooi Rose1 min read
Winterblomme
1 ROK MET BLOMMOTIEF (R3 799; XS-L) SCOTCH & SODA. 2 LEERBAADJIE (R6 580; XS-XL) TED BAKER. 3 STUDIO W-HEMP (R399; 4-20) WOOLWORTHS. 4 ENKELSTEWELS (R1 599; 2,5 -9) STEVE MADDEN. Indien jy in ’n geblomde kledingstuk wil belê, begin by ’n geblomde
Rooi Rose1 min read
Natuurlike Sofistikasie
LUCIA PICA SE WENK Beklemtoon die vou en onder die oë sodat jou oë opval en gebruik dan ’n wit oogomlyner net onder die boonste wimpers in die waterlyn van die oog. Wend maskara aan en moenie vergeet om jou wenkbroue in te vul nie. ’n Ligte onderlaag
Rooi Rose1 min read
Blink
Die belangrikste is dat jy die klere bedags ook moet kan dra. ’n Goue blinkerbaadjie is nou die perfekte pasmaat by ’n gestreepte blou toeknoophemp. 1 BAADJIE (R899; S-XL) ZARA. 2 T-HEMP (R199; XS-XL) MANGO. 3 SNEAKERS (R1 599; 3-11) ADIDAS. 4 WYE

Related