Rooi Rose

Veelsydige MARLEE

‘BAIE AKTRISES WAT OOK MA’S IS, DROOM VAN ’N WERK WAARIN JY ELKE DAG IETS NUUTS KAN LEER’

Dit was so amper of ons het Marleé van der Merwe, wat die rol van Kristien in Getroud met Rugby vertolk, nooit op die kassie gesien nie. “My ouers wou niks weet van ’n loopbaan as aktrise nie,” vertel sy oor ’n koppie koffie. Maar sy kon haar nie ’n lewe weg van die teater voorstel nie, en het toe vermaaklikheidstegnologie aan die destydse Technikon Pretoria (deesdae TUT) gaan studeer.

“Maar toe ek die eerste keer met ’n balletproduksie agter die skerms moes werk, het ek geweet, het ek gedans en klavier gespeel, en ná skool het ek ’n diensjaar by Joyful Noise Ministries gaan doen. Daar het ek baie gehelp met musiekverwerkings, iets waarvan ek baie gehou het.”

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rooi Rose

Rooi Rose6 min read
In Haar Element
Daar het baie water in die see geloop sedert ons Therese Bam as die gefolterde kelnerin Katryn in Jan Scholtz se dramareeks Song vir Katryn leer ken het. Dit was die jaar 2003 en kykNET se amptelike eerste dramareeks. Katryn, ’n kelnerin met ’n donke
Rooi Rose1 min read
Nog Wenke
• Sukses in die geleentheidsekonomie beteken ook harde werk, selfdissipline en bestuur. • Beoordeel jou aptyt vir risiko en jou selfbestuursvernuf en kry afrigting sou jy dit benodig. • Definieer sukses vir jouself, asook die rede waarom jy geleenthe
Rooi Rose1 min read
Warm Oë & Rooi Lippe
ONDERLAAG VERBLOEMER NATUURLIKE OOGSKADUPALET BEKLEMTONER VLOEIBARE OOGOMLYNER OOGPOTLOOD MASKARA BLOSSER WENKBROUPRODUKTE LIPSTIFFIE IN ’N NATUURLIKE SKAKERING ROOI LIPSTIFFIE POEIER SCARLETT HILL NUDE EYESHADOW (R79,99, MR PRICE).

Related Books & Audiobooks