Kuier

'ARENDSVLEI' SE AYESHA GROET

Sy is bekend as die skaam skooljuffrou wat die kykers – en Langes – se hart gesteel het in Arendsvlei. As jy hier lees en nog ’n paar episodes moet inhaal van die telenovela, hou verby, want hier kom yslike spoilernuus …

Inwoners van die “Vlei” se hart is gebreek toe die geliefde karakter Ayesha haar laaste asem op die skerm uitgeblaas het ná haar skokdood aan die hande van haar geliefde man, Whalied, oftewel “Langes”, soos ons Bobby Stuurman se karakter leer ken het.

Die borrelende aktrise Megan Hilda Saayman (28), wat die rol van Ayesha vir langer as twee jaar vertolk het, is opgewonde om nou nuwe waters in haar akteursloopbaan te toets.

Dié aktrise van Rocklands in Mitchells Plain is die tweede oudste van vier dogters en het

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier3 min read
Vra Dr. Jolene
Wat's PMDD en PMS? Dok, ek het nog altyd met vreeslike mood swings rondom my period gesukkel, en by tye voel dit selfs soos depressie. Ek het onlangs gelees daar is iets soos premenstrual dysphoric disorder (PMDD). Wat is dit, en hoe verskil dit van
Kuier11 min read
Vaarwel Aan Die Vlei Se Mense
Die wel en weë van die leerders en onnies by die fiktiewe Hoërskool Arendsvlei op die Kaapse Vlakte hou ons sedert 1 Oktober 2018 vasgenael voor ons TV's. Daar was gekonkel, hope verraad, affairs en selfs ’n moord of twee (of drie) … En nou, ses seis
Kuier2 min read
Maak Só Opsommings
’n Opsomming is ’n kort weergawe van die belangrikste inligting uit ’n lang teks. Jy gebruik dit veral wanneer jy moet leer vir ’n vak wat baie inhoud bevat en jy net spesifieke feite wil onthou (funksionele opsomming). Op skool word daar ook van jou

Related Books & Audiobooks