Vrouekeur

BESIGER as ooit

Dis hoogsomer en die kraaie gaap in die Kaap, maar Elsabé se wit-en-blou uitrusting met haar vrolike blou somershoed, maak haar prentjiemooi onder die bome by Blaauwklippen-landgoed, waar ons ontmoet. Sy is ’n paar jaar gelede geskei en haar byderwetse huis is net ’n klipgooi ver.

Sy is baie opgewonde oor die verfilming van die tweede seisoen van Alles Malan. Haar karakter, Brenda, staan saam met haar man, Derik (Albert Maritz), aan die hoof van die familie. Brenda en Derik se eersgeborene, Frik, keer ná agt jaar in Engeland terug om die familieonderneming, Malan Vervoer, by sy pa oor te neem. Sy vrou, Tessa, en twee tienerkinders keer saam met hom terug, maar het elkeen ’n stryd van hul eie.

Elsabé sê sy en Brenda is baie dieselfde en haar goeie vriende en selfs vreemdelinge sê gereeld vir haar: “Jy is dan Brenda!”

“Die rol en reeks is vir my ’n ongelooflike ervaring. Alles was besonders: die skrywers Corné en Rene van Rooyen, die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Vrouekeur

Vrouekeur3 min read
Die Belangrikste Boek
Ds Janine Bevolo-Manders is verbonde aan die Nederduitsch Hervormde Kerk Witfontein in Pretoria-Noord en is al 20+ jaar ’n predikant Die maatskappy Fedex het ’n advertensie gehad wat hulle op die fliek Castaway geskoei het. In die fliek is Tom Hanks
Vrouekeur1 min read
Sudoku 14
Voltooi die rooster sodat elke ry dwars, elke kolom af en elke 3x3- kassie die nommers 1 tot 9 bevat. Dis al wat jy moet doen! G’n wiskunde is nodig nie. Die rooster is vol syfers, maar niks hoef bymekaargetel te word nie. Jy los die raaisel met logi
Vrouekeur2 min read
Pantoffels
MOEILIKHEIDSGRAAD: ★ 110 g Chunky (blou) of 70 g Seriously Chunky (rooi) per paar 8 mm-breinaalde aw = aweregs H/af = heg af r = regs rs = reksteek (elke ry regs) Pas 5–6(7–8) voetgrootte ▶ Gebruik breidraad wat jy beskikbaar het en pas die hoeveelhe

Related Books & Audiobooks