Huisgenoot

Duncan Johnson & Nazli George

Duncan Johnson en Nazli George het ’n opskudding veroorsaak toe hulle in die Kerstyd hul debuut in 7de Laan gemaak het. En dit as Romeo (Clint Aplon) se ouers, Marvin en Ivy Petersen van Willowmore in die Oos-Kaap. Ons gesels met dié Hillside-nuwelinge.

DUNCAN JOHNSON

TUIS OP DIE STEL

Dié Kaapse boorling is geen vreemdeling op die kassie nie. Duncan vier vanjaar 30 jaar in die vermaakbedryf en het al in reekse soos , en gesig gewys. Sy onlangsste rol was dié van Ian Jantjies – as ’n winkeleienaar wat die stad se gedruis agterlaat.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Furiosa: A Mad Max Saga
Daar is gewoon party flieks wat slegs tot hul reg kom op ’n groot skerm in ’n rolprentteater. Furiosa: A Mad Max Saga, wat tans in teaters draai, is een. Dié treffer met bekendes soos Anya Taylor-Joy in die hoofrol as Furiosa en Chris Hemsworth as Dr
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie

Related Books & Audiobooks