RIDDER of ROWER?
Jul 22, 2019
3 minutes
Deur ILSE SALZWEDEL
Nadat die man van ’n kennis onverwags dood is, het die prokureur wat haar man se boedel hanteer, vir haar uitstekende raad gegee: “Wanneer jy weer romanties by iemand betrokke wil raak, kry asseblief net eers sy identiteitsnommer sodat ek kan vasstel wie en wat hy is.”
Ongelukkig het Magda* soortgelyke raad van haar vriende en volwasse kinders geïgnoreer en binne ’n jaar ná haar eerste man se dood met Hennie*, ’n swendelaar van die eerste water, getrou. Vandag is Magda ’n skadu van die eens vrolike, onafhanklike mens wat sy was. Sy woon in ’n oumawoonstel by
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days