Kuier

INGELOOP & ALLEEN

Die opspraakwekkende Netflix dokumentêr The Tinder Swindler het die hele wêreld aan die gons gehad. Dit vertel die verhaal van ’n ene Simon Leviev (gebore Shimon Hayut), ’n Israeliese skurk wat die dating app Tin der gebruik het om vroue temanipuleer om vir hom derduisende dollars op ’n slag te gee met die leuen dat hy dringend geld nodig het omvan sy vyande te ontsnap.

Hy het na bewering sowat $10miljoen (sowat R151miljoen) gemaak uit vroue wat geval het virsy liegstories en het die geld gebruik omsy uitspattige leefstylte finansier.

Maar dis nie netin anderlande waar mense, veral vroue, in aanlyn swendelaars se slaggate trap nie. Dit blykasof aanlyn misdaad, oftewel cybercrime, deesdae baie algemeen is en van die algemeenste skelmstreke waaronder Suid-Afrikaanse vroue deesdae deurloop, is die sogenaamde “dating scams”of “sweet heart scams’!

Die twee vroue met wie Kuier gepraat het, het onderskeidelik ’n paar duisend en byna R2 miljoen rand verloor in hierdie tipe scams!

Sindikate teiken enkellopende of geskeide vroue en weduwees via sosiale media en dating webblaaie of apps. Hulle gebruikgewoonlik vals foto’s en name. Hoewel dieValke reeds ’n hele aantal van hierdie swendelaars geïdentifiseer en gearresteer het, wil dit voorkom asof daar net al hoe meer vanhulle is, vertel die bekende privaatspeurder Mike Bolhuis.

SKOKNUUSOOR “LIEFIE”

Kaylin Khan (28), ’n assistent-juffrou van Mitchells Plain in die Kaap, het onlangs besef ’n mens moet

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Groot Woordbou
NR. 167 asbes aanwend apostel bandana bewus bloekom chevron dekaan defek engelvis elektries fakkel feodaal genetika glans hersenskim hokkie integrasie intap jonk janfiskaal kalk kapoet kompas landelik leuen minstens moltrein myner natuur Newton oopst
Kuier1 min read
Oplossings
STER-BLOKRAAI NR. 230 VRAAG: Dié Amerikaanse sangeres se aanhangers word die “Little Monsters” genoem. Wat is haar doopnaam? Marlene Drotschie, Bellville FOTOBLOKRAAI NR. 308 VRAAG: Dié joernalis en Carte Blanche-aanbieder is laas jaar oorlede. Heste
Kuier5 min read
Daai Stemmetjie In Jou Kop…
Skuldgevoelens en moederskap gaan vir talle ma's hand aan hand, soos nappies en melkbottels. Op die vooraand van Moedersdag het Kuier aangeklop by ‘n paar ma's en ‘n sielkundige oor die verskynsel van mom guilt – daai knaende gevoel wat jou beetpak a

Related