Kuier

SEER NÁ STELERY

Nicolene Damons (59) van Oos-Londen is ‘n slim vrou wat goed beplan het vir haar aftreejare. Toe laat sy weer ‘n man in haar lewe toe nadat sy van haar kinders se pa geskei is ná 24 jaar van getroude lewe. Maar dit sou een van die grootste foute van haar lewe wees …

Dié man, John Verwey*, ‘n kerkman nogal, het haar op die hande gedra — baddens getap, haar uitgeneem en selfs huisraad gekoop. Hy het tot diep in haar twee dogters se harte gekruip oor die jaar wat hulle saam was. Maar daar was altyd iets suspicious, al kon Nicolene nie haar vinger daarop sit nie.

Sy het nie te veel aandag aan die R85 000 in haar bankrekening geskenk nie tot sy besef het dit

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier4 min read
Wat Die Hart Van Vol Is
Net voor ek moes skool toe gaan het dokters en familie gesê dis beter as ek na ‘n spesiale as ‘n hoofstroomskool gaan weens breinbeserings wat ek in ‘n motorongeluk opgedoen het. Ek was net twee jaar oud en die skade het my linkerkant verlam. Maar my
Kuier5 min read
Om ‘N ‘Amma’ Soes Dié Te Hê
Nadat sy en haar man uitmekaar is, was daar dikwels nie kos in die huis vir haar ses kinders nie. Dan het Charmaine Africa gedoen wat sy by haar ma geleer het: Gaan op jou knieë. Praat met die Here. Bid. Sy't Hom gevra om asseblief ietsie te voorsien
Kuier5 min read
Kelders Van Geheime
Geheime, intrige, boeiende storielyne…In Januarie het die kameras begin rol naby Franschhoek op die stel van e.tv se eerste plaaslik vervaardigde Afrikaanse daaglikse drama, en op 6 Mei maak dié nuutjie, Kelders van Geheime, sy TV-debuut. Dit draai o

Related