Kuier

KELDERS VAN GEHEIME

Geheime, intrige, boeiende storielyne…In Januarie het die kameras begin rol naby Franschhoek op die stel van e.tv se eerste plaaslik vervaardigde Afrikaanse daaglikse drama, en op 6 Mei maak dié nuutjie, Kelders van Geheime, sy TV-debuut.

Dit draai om die wel en weë van drie gesinne wat hul brood en botter – en ‘n glas wyn! – verdien op die Kaapse wynplaas Soebatskloof. En dié einste gesinne sit nie altyd langs een vuur nie…

Van Afrikaanse veteraanakteurs soos Cedwyn Joel en Vinette Ebrahim in die rolverdeling, tot vars nuwe gesigte en talent beloof dié daaglikse drama (‘n kruis tussen ‘n telenovela en ‘n sepie) om jou aand ná aand te boei. Hier is als wat jy moet weet.

GEHEIME WORD OOPGEVLEK

Die reeks is geskep deur (wat in Junie groet), en Karen Meiring. “e.tv het nuwe Afrikaanse inhoud vir die kanaal gesoek, en daar is gevra of ek en Karen sou belangstel om ‘n voorlegging te doen,” vertel Theltom.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier3 min read
Vra Dr. Jolene
Als oor spysvertering Dokter, ek sukkel die afgelope paar maande met sooibrand, hardlywigheid en krampe. Dokters vind geen kwale nie, maar een van hulle het genoem dié simptome kan moontlik die oorsaak wees van slegte spysvertering. Wat beteken dit,
Kuier2 min read
Boodskappe
“My ma het my geleer van menswees”, 9 Mei Ek het Jill (Levenberg) en haar ma op die Koortjies-program gesien en toe die fantastiese band tussen ma en dogter gesien, en hoe hulle ‘n mens lekker kan laat lag. Antie Carol het in daardie oomblik diep in
Kuier5 min read
Bye, Tim! Hi, Marco!
Die afgelope paar weke het die ding sommer behoorlik geruk in die fiktiewe woonbuurt Ruiterbosch. Wie sou ooit kon dink dat JPD se aantreklike en seepgladde argitek, Tim du Plooy, uiteindelik tot ‘n val sal kom? Dit was nog nooit ‘n geheim in die gel

Related Books & Audiobooks