Huisgenoot

Die Real Housewives van die Wynlande

Eers het ses vroue van Pretoria die land se oë laat rol en laat skater – nou verskuif die aksie verder suid na Die Real Housewives van die Wynlande.

Die kykNET-reeks is oor 13 weke in en om Franschhoek, die Paarl, Stellenbosch en Somerset-Wes verfilm. En natuurlik gaan die vroue saam na ’n tropiese eilandparadys.

“Die wynlande se natuurskoon, ongelooflike kos en wyn asook die onvoorspelbare weer is die agtergrond waarteen die reeks afspeel. En dit word as’t ware ’n deurlopende tema in die reeks,” vertel die vervaardiger, Lindi Lucouw.

Maar so tydloos en rustig soos die landskap is, so bedrywig is die deelnemers se lewens.

Moenie dink hulle drentel heeldag in

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Ons Vriendskap Voor En Agter Die Skerms
TOE hulle hoor hulle gaan saam in ’n kortfliek verskyn, het hulle eers ’n bietjie “uitgefreak van opgewondenheid”. Dis immers iets waaroor hulle al ’n paar jaar droom, vandat hulle mekaar ontmoet het. Nou is die Boer soek ’n vrou-aanbieder Marciel Ho
Huisgenoot1 min read
’n Fiets, ’n Paar Moeë Bene En ’n Droom
WAT sal maak dat enigiemand meer as 1 500 km op ’n fiets wil rondrits? Dit klink dan soos malligheid? Vra jy egter die “Spore”-sanger, is die antwoord eintlik eenvoudig: liefdadigheid. “Hoekom op aarde sal ek van George af Mbombela toe op ’n fiets ry
Huisgenoot1 min read
Vyf Vinnige Vrae
1 In watter Amerikaanse staat is Hollywood? 2 Hoeveel kante het ’n oktagoon? 3 Ankara is die hoofstad van watter land in die Midde-Ooste? 4 Wie is die enigste Suid-Afrikaanse vrou wat ’n Nobelprys ontvang het? 5 In watter provinsie is die Mapungubwe

Related