Rooi Rose

Skoonheid, ambisie en durf

Ek wil mense se persepsies verander,” sê Mariska Venter (23) beslis. “Eerder as om jammer te voel vir iemand in ’n rolstoel, kan hulle dit vier dat sy gekies het om onafhanklik te wees, ’n vol lewe te lei en haar ideale te bereik.”

Mariska maak nie net praatjies nie. In 2004, ’n paar dae voor haar agtste verjaardag, was haar gesin in ’n kop-teen-kop-botsing betrokke. Haar pa en oudste broer is op slag dood. Sy, haar ma en tweede broer het oorleef, maar Mariska se rug was gebreek. Sy sou nooit weer staan of loop nie. “Ek onthou nie veel van die jare ná die ongeluk nie. Ek was jonk en het net voortgegaan. Vandag weet ek die tyd heel nie noodwendig alle wonde nie. Hoe ouer ek word, hoe moeiliker aanvaar en hanteer ek die gebeure van 15 jaar gelede.

“Ek laat my toe om te voel wat ek voel, maar ek bly nie lank in die gat nie. Ek draai altyd terug na wie ek werklik is. En hoe besiger ek bly, hoe beter vir my gemoed.”

‘Vir my was dit wonderlik om ook

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rooi Rose

Rooi Rose6 min read
In Haar Element
Daar het baie water in die see geloop sedert ons Therese Bam as die gefolterde kelnerin Katryn in Jan Scholtz se dramareeks Song vir Katryn leer ken het. Dit was die jaar 2003 en kykNET se amptelike eerste dramareeks. Katryn, ’n kelnerin met ’n donke
Rooi Rose1 min read
Natuurlike Sofistikasie
LUCIA PICA SE WENK Beklemtoon die vou en onder die oë sodat jou oë opval en gebruik dan ’n wit oogomlyner net onder die boonste wimpers in die waterlyn van die oog. Wend maskara aan en moenie vergeet om jou wenkbroue in te vul nie. ’n Ligte onderlaag
Rooi Rose2 min read
SWEEF soos ’n AREND
In Griekwastad is jy ’n veroordeelde gesinsmoordenaar. Het dit emosioneel ’n tol geëis? Met die voorbereiding vir die rol het ek gesukkel om op die emosionele vlak van sekere tonele te kom, en dit was vir my moeilik om iemand te speel oor wie ek gee

Related