Vrouekeur

Oor gelukkige eindes

“Ek wou altyd ’n boek skryf waar dit voel asof die leser dadelik in verskeie mense se lewe inval – op ’n plek wat interessant of uitdagend is – sonder om te veel van elke karakter se agtergrond te weet,” sê Debbie Loots oor haar roman Die boek van gelukkige eindes.

“Die uitdaging was hoe om die storie met soveel uiteenlopende karakters bymekaar te hou, of sin te laat maak. Dis toe dat ek besluit om ’n sielkundige die sentrale karakter te maak, die spil waarom alles draai, iemand met sy eie probleme en geraamtes in die kas en met wie die ander karakters op die een of ander manier te doen kry. Ek stel belang in menseverhoudings en hoe hulle in krisistye optree. Mense wys hul ware kleure sodra dinge

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Vrouekeur

Vrouekeur1 min read
Bybelblokraai
Voltooi die blokraai en gebruik die omkringde letters om die versteekte woord of naam te ontsyfer. Leidraad: Sentrale leer van die Christendom oor die bestaan van God; die Vader, Seun en Heilige Gees OPLOSSING – Drie-eenheid ■
Vrouekeur1 min read
KOMBERS Van HOEK Tot KANT
MOEILIKHEIDSGRAAD: ★ COTTON CANDY 4-draad (200 g-balle) 8 balle in Kleur 02 (skakerings van blou, beige en bruin) 4 mm-naalde 4 mm-hekelnaald E/af = end af r = regs rVa = regs voor en agter in steek r2tes = regs 2 steke tesame ste = steke Pas enkelbe
Vrouekeur1 min read
Blokraaiwenners
A Nell – Port Elizabeth SKOUERKLEED H Engelbrecht – Vredendal STOKDRAER ■

Related