Marita van der Vyver skryf ‘outydse’ brief vir almal
Apr 30, 2021
3 minutes
FOTO NETWERK24
“As ’n ma oor haar eie lewe ’n brief aan haar dogter skryf, moet sy dit in die taal van haar hart doen. So eenvoudig soos dit.”
Só sê Marita van der Vyver oor , wat sy in Afrikaans aan haar Franse dogter, Mia, geskryf het. Dié memoires oor haar jeugjare wou sy nie in Engels of Frans, die tale van haar verstand, skryf nie, verduidelik sy. Dis ’n outydse brief uit haar hart en daarvoor moes sy haar moedertaal inspan.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days