Julle sê ...
Ek sit met ’n klompie neute in die holte van my hand. ’n Tenger vrou met ’n pragtige doek om haar kop het gedeel wat sy gehad het met die vreemdelinge rondom haar. En ek dink by myself hoe gelukkig ek is om deel te wees van hierdie dag. Vandag het ek