SARIE

Mila Guy, 7 de Laan

Jy het al gesê toneelspel laat jou vergeet van die regte wêreld. Is dit deels ontvlugting?

Toneelspel gee my die kans om net in die oomblik te wees, sonder om om te gee wat enigiemand van my dink. Ek kan net myself wees, sonder om ’n front voor te hou. Net ek – nie ek en die samelewing se verwagtinge van my nie. Jy gebruik jou verstand die aand vooraf om jou woorde te leer, ja, maar as jy daar

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE8 min read
Net Cindy, Niks Fancy Nie
Hier is een rol wat Cindy Swanepoel-aanhangers nie sien kom het nie. Cindy as ’n idioom. Kry die prentjie: woordelose papierpop Cindy, met groot rooi kartonlippe en tande wat daaruit tuimel as dit oopgaan . . . ’n Mond vol tande. Die Wonderlike Wêrel
SARIE1 min read
Woondinge
SIEN KOOPGIDS OP BL. 143 ■
SARIE2 min read
Hulle't Ja Gesê! TOP 35
Hulle’t ja gesê vir ’n kans om SARIE se veertiende Voorbladgesig-wenner te word. Ja! om die kroon te dra as SARIE se vyfde Nuwe Gesig. Oor sewe dekades het SARIE nog altyd gespog met voorblaaie wat iets sê van die wêreld waarin ons leef en die vroue

Related Books & Audiobooks