Wayne van Rooyen
Aug 13, 2021
4 minutes
Deur LARA ATSON
JY HET dié akteur dalk al gesien in onder meer die fliek Fiela se kind en die boeiende dramareeks Inconceivable op M-Net. Nou sorg hy vir vuurwerk as die plaasbestuurder Simon April in die derde seisoen van Spoorloos.
Die jongste storielyn gaan oor die 15-jarige Adri van Tonder (Jane de Wet) wat uitvind sy is as baba gesteel. Sy word dan terugbesorg aan haar familie op die plaas Steynhof, maar die plaaswerkers is nie juis bly om haar te sien nie, want dit beteken net een ding: Hul aandeel in die plaas is nou in gedrang.
Hier verklap Wayne (42) meer oor
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days