Trix Vivier, Legacy
Apr 30, 2021
3 minutes
Aktrise Denise Newman vra: Wanneer het jy geweet drama gaan jou loopbaan wees?
Ek het regtig net nog altyd gewéét. Op drie jaar het ek begin ballet doen en op skool aan elke eisteddfod deelgeneem. Dit was ’n manier om uiting te gee aan my emosionele wêreld. Daar was net so vyf minute in matriek wat ek getwyfel het, bang was my entoesiasme oorskry my talent.
Snaaks genoeg was Denise ’n beoordelaar by ons tienertoneelkompetisies. Toe ons in 2018 saam werk by, het ek vir haar gesê ek voel asof ek my broek gaan natmaak, ek is so senuweeagtig om saam met haar te speel. Toe sê sy: “Die senuwees gaan nooit weg nie – ek is ook om saam met ’n nuwe aktrise te werk!”
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days