SARIE

Fabelagtige kuns

Halsoorkop verlief op die kuns van fyngebak

Nokx Majozi van The Pie Room by die Holborn Dining Room, Londen

In die elegante vyfsterhotel Rosewood London in die hartjie van die Britse hoofstad is ’n Victoriaanse kombuis met ’n groot marmerblad, outentieke pasteigewiggies, ’n muur vol brons- en koper-kombuistoerusting en een koningin: Suid-Afrikaner Nokx Majozi.

The Pie Room (soos dié vertrek genoem word) vóél soos haar paleis, skerts Nokx. “Wanneer ek hier instap, is dit asof iemand my met feetjiestof bestrooi. Om in so ’n atmosfeer driehonderd pasteie per dag te maak terwyl die sagte klanke van jazz en soul op die agtergrond speel, is

’n betowerende ervaring.”

Tydens die grendeltyd was Nokx steeds party dae aan die woel, maar daar was geen klante wat deur die glas kon kyk hoe sy en haar

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE8 min read
Net Cindy, Niks Fancy Nie
Hier is een rol wat Cindy Swanepoel-aanhangers nie sien kom het nie. Cindy as ’n idioom. Kry die prentjie: woordelose papierpop Cindy, met groot rooi kartonlippe en tande wat daaruit tuimel as dit oopgaan . . . ’n Mond vol tande. Die Wonderlike Wêrel
SARIE1 min read
Woondinge
SIEN KOOPGIDS OP BL. 143 ■
SARIE2 min read
Hulle't Ja Gesê! TOP 35
Hulle’t ja gesê vir ’n kans om SARIE se veertiende Voorbladgesig-wenner te word. Ja! om die kroon te dra as SARIE se vyfde Nuwe Gesig. Oor sewe dekades het SARIE nog altyd gespog met voorblaaie wat iets sê van die wêreld waarin ons leef en die vroue

Related