SARIE

LUUKS

Die glansryke Hollywood-ster Marilyn Monroe het in die vyftigerjare in ’n onderhoud sonder skroom verklaar dat sy nét Chanel No.5 dra wanneer sy saans onder die lakens inkruip. Nou het dié Franse modehuis hul nuutste Coco Mademoiselle-parfuum, L’eau Privée (R2 400 vir 100 ml), geskep as ’n geur spesiaal vir die aand. Maak jouself gereed vir die bed met note van roos, jasmyn, patsjoelie en muskus wat ’n verleidelike

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE8 min read
Net Cindy, Niks Fancy Nie
Hier is een rol wat Cindy Swanepoel-aanhangers nie sien kom het nie. Cindy as ’n idioom. Kry die prentjie: woordelose papierpop Cindy, met groot rooi kartonlippe en tande wat daaruit tuimel as dit oopgaan . . . ’n Mond vol tande. Die Wonderlike Wêrel
SARIE1 min read
Woondinge
SIEN KOOPGIDS OP BL. 143 ■
SARIE2 min read
Hulle't Ja Gesê! TOP 35
Hulle’t ja gesê vir ’n kans om SARIE se veertiende Voorbladgesig-wenner te word. Ja! om die kroon te dra as SARIE se vyfde Nuwe Gesig. Oor sewe dekades het SARIE nog altyd gespog met voorblaaie wat iets sê van die wêreld waarin ons leef en die vroue